SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  engel  dood  vers  forgotten  gawes  koffie  wees  boom  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
YAPPIE STOPTEKEN. EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
YAPPIE STOPTEKEN. EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
YAPPIE STOPTEKEN. EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
YAPPIE STOPTEKEN. EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
YAPPIE STOPTEKEN. EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
YAPPIE STOPTEKEN. EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
YAPPIE STOPTEKEN. EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
YAPPIE STOPTEKEN. EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
YAPPIE STOPTEKEN. EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

YAPPIE STOPTEKEN.

Go down  Message [Page 1 of 1]

1YAPPIE STOPTEKEN. Empty YAPPIE STOPTEKEN. on Thu Nov 17, 2011 5:07 am

Woord Boemelaar

Woord Boemelaar
Yappie. . .
Met sy Hummer langs my ingesny,
sit en kyk
neusaf
na my
en my rookskerm kar
wat net net ry.

Ek, stil,
strak,
in my wrak,
voel hoe verf hy apaties
"Loser"
op my voorkop.

Maar waar was jy
meneer nagklubheld
met jou blinkwa
en jou geld
toe my makker
hom deur 'n halfduim gatjie
in sy browns doodbloei. . .
toe die bitter lieg begin
om hooggeregshof voogskap
oor twee liefling seuns te win. . .

Kom ons praat weer
na die lewe jou 'n les
of twee
probeer leer.

Partykeer
kyk mens maar soos gat,
as jy moet opstaan
van n gemene lewenslaagvat.
So verbeeldingverf dan maar eerder volgende keer. . .
"Survivor"

http://poemlust.blogspot.com/

2YAPPIE STOPTEKEN. Empty Re: YAPPIE STOPTEKEN. on Thu Nov 17, 2011 6:00 am

Fafnir

Fafnir
ek dink sommige 'dudes' is so vol selfliefde en stomp soos grond as dit by emosies kom ... veredeling van jou menswees bly dalk `n hoogs subjektiewe bedryf ?

3YAPPIE STOPTEKEN. Empty Re: YAPPIE STOPTEKEN. on Thu Nov 17, 2011 6:58 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
when worth is measured in coinage, the measure is sure to depreciate with sudden change, the saddest part is that people can go through a whole life time never understanding the worth of a child's kiss,. or a unexpected smile,.... or the pain of losing a friend

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum