SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  trappie  wees  gedigte  vers  dood  engel  koffie  forgotten  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Marius Buys -alias  Woord Boemelaar EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Marius Buys -alias Woord Boemelaar

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Marius Buys -alias  Woord Boemelaar Empty Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 11:40 am

Woord Boemelaar

Woord Boemelaar
Kom ek vertel jou van Marius Buys,
hy's Gariep dam se seun
Springs
noem hy sy huis.
Was mos eers 'n onnie,
toe jeuk sy gat,
om bietjie aan
die wêreld se skerper kant te vat.
Daar was skone dames,
status geld en swier,
maar vir n karoo kind
was daai kostes gans te duur.
So hier staan
ek nou,
goed blou geknou en gekou . . .
maar basies steeds
die selle
okei
heeha
breë glimlag ou.

http://poemlust.blogspot.com/

2Marius Buys -alias  Woord Boemelaar Empty Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 2:50 pm

Fafnir

Fafnir
hey, welkom bra !

3Marius Buys -alias  Woord Boemelaar Empty Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 9:20 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
Fafnir het jy swembad cloor gesnuif??

4Marius Buys -alias  Woord Boemelaar Empty Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 9:20 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
Welkom Marius hoop om baie van jou spitsvondige werk hier te sien!!

5Marius Buys -alias  Woord Boemelaar Empty Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 10:37 pm

Fafnir

Fafnir
swembadkloor , huh ? 'bra' dalk onvanpas vir boemelaar ... jammoer man !

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum