SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  wees  gawes  engel  koffie  gedigte  boom  trappie  vers  forgotten  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf  EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Digterlike dwaasheid en medikasie soos voorgeskryf

Go down  Message [Page 1 of 1]

Ronel Holtz

Ronel Holtz
ons issie die
yuppies
bluppies
brein drain
of baby
boomers
ek en jy
ons is die nanag denkers
traffic-jam
dreamers
woord-kwas schemers
met Bacchus as sielemaat
met
krane vol trane kan ons rym
dan sou ek nou wou weet..
wie sou
die sonneblom verhewe het
met 'n dubbel Valium in sy wyn
sou ‘n
viooltjie in die voorhuis
met Tegratol nog kon blom?
sal Nuzac,
Prozac, Alzac en watteookalZac
die woorde kon stil
ons is die
oor afkappers
die roosboom plunderaars,kroeg sitters,maanlig
rokers
die probeer-‘n-digter-wesers,van ons tyd.
in ons
vaktapgeit lê ons gebroke harte
ons gister seer,ons woord
portrette
ons ek haat jou verwyt
ons
trane word kleurryke woord kwas hale
slaaploosheid ons rym
eie
planeet mentaliteit maak ons woede skoon
vir sielkunde seer
sekerlik ‘n interessante geval
vir ons,.. ‘n unieke
stabiliteit
hier, hier op die planeet
waar my kop so rustig
woon

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum