SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  vers  engel  forgotten  boom  gedigte  dood  koffie  trappie  wees  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
my liefde is taboe  EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
my liefde is taboe  EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
my liefde is taboe  EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
my liefde is taboe  EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
my liefde is taboe  EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
my liefde is taboe  EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
my liefde is taboe  EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
my liefde is taboe  EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
my liefde is taboe  EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

my liefde is taboe

Go down  Message [Page 1 of 1]

1my liefde is taboe  Empty my liefde is taboe on Sun Nov 06, 2011 11:18 am

Fafnir

Fafnir
steeds kies ek - my engel -
liefdes wat vooraf getaboe is :
soos

heiligverklaarde vrouebeelde;
prentjiekleurhelde met flitsende oë;
priesters in bieghokkies;
boerinhoere uit Virginia se suburbs;
hoendertand wysheid op digtersforums;
die Bittereinder* se fanatiese blik ;
hekse wat giggelend toor;
of jou se rou
begrip van iets
wat ek graag 'myself' wil noem

wees maar lief vir my , my dierbaar'
of ek wen of verloor; ons liefde sal diamante breek
met die waarmerk van TABOE

[ en my swaard sal lieflik in die son flits
en jou reukoffers sal die gode vier ]


* Met verwysing na die standbeeld " Die Bittereinder" by ons vrouens se monument in Bloem.

2my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Sun Nov 06, 2011 11:48 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
'n wonderskone ode aan liefde!

3my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Mon Nov 07, 2011 6:03 am

Nicky Viljoen


WOW so mooi en so waar

4my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Mon Nov 07, 2011 8:03 am

Besoeker


Guest
soos ek dan altyd se, wat moet ek meer se wat nie reeds gese is nie, ek like

5my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Mon Nov 07, 2011 10:49 pm

Fafnir

Fafnir
Dankie julle mooie dames ; julle kommentaar maak die taboe van my liefde die moeite werd !

6my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Tue Dec 20, 2011 6:21 am

Besoeker


Guest
Ek dink hierdie is 'n skitterende werk. Jy skroom nie om diep te delf om die werk tot lewe te laat kom nie. Boerinhoere is 'n woord wat my summier befoeterd maak maar die konteks laat ruimte daarvoor dus sal ek my beswaar weerhou. Aangenaam om weer by van jou gedagtes 'n draai te kan maak.

7my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Tue Dec 20, 2011 6:24 am

Fafnir

Fafnir
Dankie Annerkant ; die gevoel keer ook na jou terug !

8my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Tue Dec 20, 2011 7:37 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
steeds n prag ode,

9my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Mon Jan 02, 2012 2:37 pm

kolaiah


besonderse aanslag wat die werklikheid met een woord opsom. taboe! die versinnebeelding van die skynheiligheid wat 'n bose vesting geword het in ons volkslewe, wat weinig plek oorlos vir ware aanbidding

10my liefde is taboe  Empty Re: my liefde is taboe on Mon Jan 02, 2012 10:06 pm

Fafnir

Fafnir
Dankie Boer-Kolaiah ; ons volk se genesing lê nader !

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum