SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  trappie  wees  gedigte  vers  forgotten  boom  gawes  engel  koffie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Die lewe se lyf EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Die lewe se lyf EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Die lewe se lyf EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Die lewe se lyf EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Die lewe se lyf EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Die lewe se lyf EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Die lewe se lyf EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Die lewe se lyf EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Die lewe se lyf EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die lewe se lyf

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Die lewe se lyf Empty Die lewe se lyf on Mon Nov 14, 2011 11:46 pm

Besoeker


Guest
In die lewe
se donker tussen laken en laken
is jy my lig

ek vryf my
‘tissue-olie’ lyf teen jou
‘prrrr’ katterig in jou teenwoordigheid

strek en lê aan om
met tier maniere jou te ontglip
net wanneer jy nader kom

dit is hoe
ek ‘hard to get’
deur die lewe dwaal
agter masker laggend
die nuwe dag begroet

2Die lewe se lyf Empty Re: Die lewe se lyf on Tue Nov 15, 2011 9:17 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
mm tot jy gevang word,... versigtig kat maniere uit haal hoor

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum