SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

engel  dood  gedigte  koffie  vers  wees  gawes  trappie  boom  forgotten  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
droom daisies EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
droom daisies EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
droom daisies EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
droom daisies EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
droom daisies EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
droom daisies EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
droom daisies EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
droom daisies EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
droom daisies EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

droom daisies

Go down  Message [Page 1 of 1]

1droom daisies Empty droom daisies on Sat Nov 12, 2011 3:49 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
soos argelose veldblommetjies
kosmos,
veld daisies,
wille kappertjies,
en son rooi heksbos
vat ek my gedagtes.....
handvol saam
hier en daar n gifappel blaar
of n nastergal takkie
hier gepluk
daar gevang
'n sonstreep geel
teen die kosmos pienk- pers
satynblaar sag in my onthou
wuiwend deur die buffelgras
dans ek droom-op
met n heimwee lied op my lippe
terwyl ek na anderdag
trippel stap
ongestoord
in my plek
waar niemand
my veldblomme mag pluk
en daarmee saam
my hart laat verlep
my walle oorstroom
in my vrou droom waters
en onder 'n wilger se rus
pluk ek die blare
in
he loves me
he loves me not's
he loves me
he loves not
tot net stuifmeel
geel
songevul
op my vinger punte
aan die drome klou
en die mapochs lelie
my geheim omvou
he loves me
he loves me not
he loves me
he loves me not

2droom daisies Empty Re: droom daisies on Sun Nov 13, 2011 11:38 pm

Besoeker


Guest
stunning...'he loves me, he loves me not' en so veilig daar waar niemand my blomme mag pluk:)

3droom daisies Empty Re: droom daisies on Mon Nov 14, 2011 3:08 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
dankie Enid, 'n gedig uit n veilige droom wereld geskryf

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum