SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

koffie  boom  dood  gawes  trappie  gedigte  forgotten  wees  vers  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
 Jy vertel my God se genade is groot.... EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Jy vertel my God se genade is groot....

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Jy vertel my God se genade is groot.... Empty Jy vertel my God se genade is groot.... on Thu Nov 10, 2011 8:55 am

Fire Lynx

Fire Lynx
(I think I will shock my sister sideways here... but a try none the less...)

Jy vertel my God se genade is groot....
En ek kyk na jou met groot oe, en die trust van n kind wat glo dat jy weet waarvan jy praat
Jy vertel my die maan is gemaak van kaas, en in my blinde volg van jou
gee ek my oor aan die fantasie van die muis se geluk wat daardie kaas
kan kry....
Jy vertel my van prinse op wit perde, van prinsesse wat almal se harte steel
In my ontskuld glo ek, my lewens pad loop soos jy vertel
Ek hou vas aan God se groot genade...
Toe my grootmens skoene my tone rou skaaf, en die valle my kni’e nerf af het, was dit al waarmee ek my kon toevou....
God se groot genade.... want jy het verdwyn met die son se opkoms, end die muis het sy kaas gevreet....
Dit is hoe jou God my gewys het..... Sy groot genade

2 Jy vertel my God se genade is groot.... Empty Re: Jy vertel my God se genade is groot.... on Fri Nov 11, 2011 7:23 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
I really like this work mostly because you wrote it in Afrikaans, but also because it has a very powerful message in!

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum