SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

wees  gedigte  dood  vers  gawes  trappie  boom  forgotten  koffie  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
lewe,.. minaar of moordenaar EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
lewe,.. minaar of moordenaar EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
lewe,.. minaar of moordenaar EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
lewe,.. minaar of moordenaar EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
lewe,.. minaar of moordenaar EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
lewe,.. minaar of moordenaar EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
lewe,.. minaar of moordenaar EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
lewe,.. minaar of moordenaar EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
lewe,.. minaar of moordenaar EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

November 2019
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

lewe,.. minaar of moordenaar

Go down  Message [Page 1 of 1]

1lewe,.. minaar of moordenaar Empty lewe,.. minaar of moordenaar on Fri Sep 21, 2012 11:37 am

Lala

Lala
Jy staan stil in die donker gang
Jy wonder of jy sal ooit kan uitloop
Jy wag vir iets na waar jou hart verlang
Jy staan bang vir die lig se verblindende doop

Lewe, as ek val, sal jy my optel
Of my soos die ander, heel insluk
Staan ek en wag vir 'n onverwagse spel
Stories noem jou as wreed en mislik

Hul se jy eet kinders vir ontbyt
Een happie en hulle is weg
Is dit waar, of het jy 'n hart vol tyd
Is jy wreed, is jy rerig so sleg

Jy word lewe genoem, sal jy my 'n kans gee
Of los jy my alleen in die donker nag alweer

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum