SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  koffie  vers  trappie  engel  gedigte  gawes  boom  forgotten  wees  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
van agteruit loop om vorentoe te kom EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

van agteruit loop om vorentoe te kom

Go down  Message [Page 1 of 1]

1van agteruit loop om vorentoe te kom Empty van agteruit loop om vorentoe te kom on Thu Jul 12, 2012 9:28 am

ek verloor jou gereeld in Wolmerans straat
neon neem oor daar waar ek jou laat lê
en ek sweer die keer sal jy verbete soek,
nog voordat die vaal rivier sy koue nag mis skuins oor my kan strooi
prewel ek alreeds jou naam
en my" nooit weer" verdrink in maanlose kabbel water
ek gaan gesels nou so maar bietjie met God
so terwyl ek dan nou tot duskant Bloemfontein kan sien
en ek praat somaar maar net praat
want ek verstaan nie die verloor en dan weer loop vind
verstaan nie daai van partymaal sien en partymaal blind
ek gesels maar net so wyl die on- board movie enner geval geen klank het
die stemme in my kop is stil gesels
want Here jy weet ek verstaan dan min
van hierdie agter uitgeloop
om vorentoe te kom
geel streep gedagtes wyl ek na jou soek
want ek het jou alweer lat val
in Wolmerans straat straat al
net om te bly klou ver duskant die groot rivier

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum