SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

boom  trappie  wees  forgotten  gedigte  gawes  dood  engel  vers  koffie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
spieelbeeld vrou EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
spieelbeeld vrou EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
spieelbeeld vrou EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
spieelbeeld vrou EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
spieelbeeld vrou EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
spieelbeeld vrou EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
spieelbeeld vrou EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
spieelbeeld vrou EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
spieelbeeld vrou EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

spieelbeeld vrou

Go down  Message [Page 1 of 1]

1spieelbeeld vrou Empty spieelbeeld vrou on Sun Jul 08, 2012 8:13 am

lyne waarin poeier
verklik baar val
lyne
elkeen deel van sy eie verhaal
ewige traan strepe
ver etse voet paadjies van gisters
fyn plooitjies
van lag
uitbundig gedans
deur bliksem strale
singend in storm reen
lyne,
van onthou
van vergeet
ek kan nie meer onthou
het jou vingers die lyne geloop
of het jou hart
hulle net gebou..
al die lyne deel van my verhaal
van vreugde, trane
selfs berou
hoeveel
behoort aan my
hoeveel behoort
aan
jou
?

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum