SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  koffie  wees  vers  dood  boom  trappie  forgotten  engel  gawes  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
kometies vir oulaas EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
kometies vir oulaas EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
kometies vir oulaas EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
kometies vir oulaas EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
kometies vir oulaas EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
kometies vir oulaas EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
kometies vir oulaas EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
kometies vir oulaas EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
kometies vir oulaas EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

May 2019
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

kometies vir oulaas

Go down  Message [Page 1 of 1]

1kometies vir oulaas Empty kometies vir oulaas on Sun Jun 10, 2012 7:51 am

sou ek dan ikonies moes sterf
my eie branders op 'n verlate kus moes soek
voordat al die stukke konglomerties allokeer
om van die splitsing te genees
alom teenwoordige gedeeltelike gees
in hart hawens op besoek-reg
slegs bemind,
maar tog vervangbaar
of is dit dalk moontlik
dat stukke mekaar vervreem
en nooit weer volkome
bemin of selfs te begeer kan word
dus laat dit die vraag
kan kern
gesplits, weer heg
om vir oulaas
kometies die nag te besonstraal dag?
vir oulaas
voor dit vaalgrys klip in woestynsand
stil in n landings graf
te bly lê?

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum