SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  gawes  engel  forgotten  koffie  boom  vers  dood  gedigte  wees  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
die tafel van my siel EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
die tafel van my siel EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
die tafel van my siel EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
die tafel van my siel EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
die tafel van my siel EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
die tafel van my siel EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
die tafel van my siel EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
die tafel van my siel EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
die tafel van my siel EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

die tafel van my siel

Go down  Message [Page 1 of 1]

1die tafel van my siel Empty die tafel van my siel on Thu Nov 10, 2011 5:32 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
op die tafel waar siel bars

hark die stukkies geboeë oop vingers

bymekaar

splinters laat ‘n bloed spoor van versameling

as getuienis

dat ek ook n hart het

dat my bloed ook rooi is

in reënboog siel splinters

siloeëte van son gebleikte geraamte bene

wat ek versamel

in woestyn sand, rivier bed, en bos

om te pak in perfekte vorm

my eie La Loba

in nagtegaal roep

tot silwermaan lewe

2die tafel van my siel Empty Re: die tafel van my siel on Thu Nov 10, 2011 10:57 pm

Besoeker


Guest
hiervan hou ek

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum