SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

engel  gedigte  boom  forgotten  dood  vers  trappie  koffie  wees  gawes  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Sou ek jou haat..? EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Sou ek jou haat..? EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Sou ek jou haat..? EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sou ek jou haat..? EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sou ek jou haat..? EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sou ek jou haat..? EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sou ek jou haat..? EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Sou ek jou haat..? EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Sou ek jou haat..? EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Sou ek jou haat..?

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Sou ek jou haat..? Empty Sou ek jou haat..? on Sun May 20, 2012 9:18 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
vra jy my,
sou ek jou haat
wyl jy jou heuning soet leuens
bak hand vir my voer
my lippe bloei granaat rooi uit jou hand
vra jy my,
haat ek jou
kan jy dan nie my oë se droefheid sien
al sou my hart
jou gulsig dors woordeliks aanbid
uit die rivier van genadeloos lieg
voer jy my knuppeldik
salig lief,
as jou leuens
soos bitterals heuning teen my ken af drup
vra jy my,
haat ek jou
as my granaat bebloede lippe
bid om jou leuens te proe
my oe die spieëls van jou verraad
aalwyn soet drup
bak hand woorde
genadeloos
oor my vrouwees af

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum