SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  dood  koffie  vers  trappie  engel  gedigte  forgotten  wees  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
waka waka kan ek asseblief vergeet EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

waka waka kan ek asseblief vergeet

Go down  Message [Page 1 of 1]

1waka waka kan ek asseblief vergeet Empty waka waka kan ek asseblief vergeet on Mon May 14, 2012 9:32 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
winterstilte wat in my deur huppel
stad nog agter groot staal hekke vervou
ou landkaarte broos rante krummel
as ek jou steeds amper onthou

seer stoei vir 'n plek op die bus
as ek hard hey waka waka Africa sing
kontoere van jou neus kom in my gedagtes rus
en ek net harder
If you get down get up, oh oh
When you get down get up, eh eh
Tsamina mina zangalewa
This time for Africa
Tsamina mina, eh eh
Waka waka, eh eh
sing
hey waka waka kan ek asseblief vergeet
hey waka waka kan ek asseblief vergeet


stads geraas kom gillend in gebars
sleep my drome voor trokke in
koue kristal my onthoue teen glas
ek bid vir son wat binnedring

If you get down get up, oh oh
When you get down get up, eh eh
Tsamina mina zangalewa
This time for Africa
Tsamina mina, eh eh
Waka waka, eh eh
Tsamina mina zangalewa
Anawa a a
Tsamina mina, eh eh
Waka waka, eh eh
Tsamina mina zangalewa
This time for Africa


hey waka waka kan ek asseblief net vergeet
hey waka waka kan ek asseblief net vergeet

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum