SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  koffie  wees  boom  forgotten  gawes  trappie  gedigte  engel  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
als staan stil EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
als staan stil EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
als staan stil EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
als staan stil EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
als staan stil EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
als staan stil EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
als staan stil EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
als staan stil EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
als staan stil EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

als staan stil

Go down  Message [Page 1 of 1]

1als staan stil Empty als staan stil on Thu May 10, 2012 10:12 am

Als staan stil..
Ek hoor jou stem
Ek hoor jou lag
Ek sien jou gesig..
Maar jy is weg..
Dit was jou tyd
Maar jy was so jonk
Jy wou nog so baie doen
Jy wou nog n bietjie lag
Nog n bietjie gesels
Jy wou oud word
En gelukkig wees
Jy wou nog kinders he
En kleinkinders sien
Jy wou nog mens wees
Jy wou nog seer voel
Nou is dit verby
En jy het ons verlaat
Om op n beter plek te wees
Sonder haat..
Sonder seer
Pas ons op van bo af..
Vat ons seer weg
Wys ons als is oky...
Jy is oky...

View user profile

2als staan stil Empty Re: als staan stil on Thu May 10, 2012 10:17 am

wat kan ek se as die man waarvoor jy lief is jonk uit jou lewe geruk is,..... ek kan se ek weet hoe seer jy het, ek kan se ek is jammer ek kan se ek is lief vir jou maar dit sal net tyd vat om te genees

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum