SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

wees  engel  vers  koffie  gedigte  dood  gawes  boom  forgotten  trappie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
8 Mei EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
8 Mei EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
8 Mei EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
8 Mei EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
8 Mei EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
8 Mei EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
8 Mei EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
8 Mei EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
8 Mei EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

8 Mei

Go down  Message [Page 1 of 1]

18 Mei Empty 8 Mei on Wed May 09, 2012 5:39 am

Sponsiekind


Slaaptyd vir die uiltjie
Sonstrale skeur deur die horison
Pragtige dag,winter speel wegkruiperkie

Met al die kleure van die mooiste reenboog blom


Dit is haar verjaarsdag
Met my vinger teken ek
Elke lynkie op haar vel in plek
Slaap sak saam die maan
En in die dag stap ons saam
Oproep van n goue stem
Seunskore in die agtergrond om nostalgie te beklem
Kleindogterkie stem soos klokkies

In die gaap op jou lippe se frokkies

Bederf deur haar bloedseun se liefde
Genooi na die maan vanand deur haar hartskind
Met doesyne vol feekie persente
Gepak in torings geskenke
Wollerige balonne as springkastele en kussings
Met kabouter partytjie verversings
En vlinders langs die pad
Vleg hulle die mooiste drome en laai dit in die slaap krat
Baba heksies met doeke nog los en pap
Pak sterre reg
Vir die aand se melkweg
Sy is oppad
En ek plik die lat
Om helperkies te jaag
Die dag het sy perfek geslaag
Slaap sag my heksie
Jy is my stukkie perfeksie

28 Mei Empty Re: 8 Mei on Wed May 09, 2012 9:35 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
dankie vir my beste mooiste pragtigste verjaarsdag gedig ooit ooit ooit lief jou my ladybugfairydingetjiesponsieengeltjie

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum