SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  wees  forgotten  boom  gedigte  koffie  engel  trappie  vers  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
dit word oggend dit word nag EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
dit word oggend dit word nag EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
dit word oggend dit word nag EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
dit word oggend dit word nag EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
dit word oggend dit word nag EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
dit word oggend dit word nag EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
dit word oggend dit word nag EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
dit word oggend dit word nag EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
dit word oggend dit word nag EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

dit word oggend dit word nag

Go down  Message [Page 1 of 1]

1dit word oggend dit word nag Empty dit word oggend dit word nag on Tue May 08, 2012 12:18 pm

die blom maan hang groot oog skeef
loer oor sy skouer na die dag
vol trane en lag geweef
dit word oggend dit word nag

ses keer gedrup, tyd eksakte geweeg
sonder nou al die ander gebreekte ure
die asseblief na adres leeg
die rame teen leë mure

struikrower gestroop
niks na gelaat in pand
in bitter als gedoop
wit leë geraamte strand

die blom maan hang raak geklap skeef
loer bloed bek na die dag
jou leuen hoon lag sweef
dit word oggend dit word nag

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum