SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  boom  forgotten  engel  trappie  gawes  dood  koffie  wees  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
sommer net oorlat EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
sommer net oorlat EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
sommer net oorlat EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
sommer net oorlat EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
sommer net oorlat EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
sommer net oorlat EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
sommer net oorlat EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
sommer net oorlat EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
sommer net oorlat EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

sommer net oorlat

Go down  Message [Page 1 of 1]

1sommer net oorlat Empty sommer net oorlat on Tue Apr 17, 2012 10:25 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
sonder woorde
vra jy
hoekom
hoekom ek
wat is dit wat my anders maak
hoekom vertroue
en liefde vir my gee
met net jou grys blou oe
vra jy hierdie vrae
as jy na my nie-kyk
hoekom
hoekom jy
die antwoord
heel eenvoudig
sommer
oorat
want dis hoe dit is
die antwoord
..........
wennie sommer net oorlat

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum