SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

boom  gawes  wees  trappie  engel  dood  gedigte  vers  forgotten  koffie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
seisoene van verandering EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
seisoene van verandering EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
seisoene van verandering EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
seisoene van verandering EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
seisoene van verandering EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
seisoene van verandering EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
seisoene van verandering EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
seisoene van verandering EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
seisoene van verandering EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

seisoene van verandering

Go down  Message [Page 1 of 1]

1seisoene van verandering Empty seisoene van verandering on Thu Apr 12, 2012 11:52 am

die somer vier sy nuutgevonde vryheid

losgesmelt van pool tot oorverhitte pool

met ongekende onbeteuelde kragtigheid

asof son vuurtonge selfs Mars verkool



die verslete lyfband wat die wind beteuel

het losgeskeur en hang nou impotent

vlamme plof waar elk’ kooltjie smeul

tot vuurtonge spring van kontinent



tot kontinent waar ou orde instort

waar beginsels breek, beleide faal,

elk’ webblad ʼn rewolusie word

en diktators baie duur betaal



soekers vra selfs nóg meer as tevore

na antwoorde lankal oënskynlik verlore



© Torm 2011

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum