SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

engel  koffie  trappie  vers  wees  gawes  dood  gedigte  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

September 2018
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Vergete Soldaat

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Vergete Soldaat on Wed Apr 04, 2012 12:13 am

VERGETE SOLDAAT
Dan, skielik kom die groot onthou in slaap

na jare van verlos

die bitter reuk en smaak van kruit en bloed en bos

van muwwe tente seil en stof

van vrees vir wag en wag …..

en skielik breek die dag



Môre skyn die son

en druis en raas verkeer

die groot masjien gaan aan

gister is verby, lankal vergete weer

bloed offers is gebring

vir land en volk en vrou

deur die want snags onthou

en wakker word in sweet en vrees

View user profile

2 Re: Vergete Soldaat on Wed Apr 11, 2012 11:42 am

skrikwekkende realiteit in die spoke van ons geskiedenis

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum