SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

wees  forgotten  vers  dood  koffie  trappie  gawes  boom  engel  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Emosies EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Emosies EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Emosies EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Emosies EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Emosies EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Emosies EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Emosies EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Emosies EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Emosies EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Emosies

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Emosies Empty Emosies on Wed Mar 07, 2012 1:00 am

Lienkie




Diep donker gat

van….

Niks

Waar is my woorde heen

die een dag borrel ek oor

net om die volgende

ALLE denke

ALLE woorde

ALLE gevoel

te verloor

soms voel ek hoog

soms voel ek laag

dae met net grys swart wolke

ander dae met ‘n mooi kleurvolle reenboog

Om so te wees en voel

Is seker normaal

Maaaaaar volgens wat of wie se skaal

word dit dan bepaal?

2Emosies Empty Re: Emosies on Wed Mar 07, 2012 4:05 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
die highs and lows of hope and then utter despair,.. the seconds from feeling maybe all is lost to feeling maybe the war is won,.. no this is not normal this is utter emotional pain

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum