SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  forgotten  koffie  gawes  boom  wees  trappie  dood  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
glo in n kryger EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
glo in n kryger EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
glo in n kryger EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
glo in n kryger EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
glo in n kryger EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
glo in n kryger EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
glo in n kryger EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
glo in n kryger EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
glo in n kryger EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

glo in n kryger

Go down  Message [Page 1 of 1]

1glo in n kryger Empty glo in n kryger on Wed Nov 09, 2011 8:36 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
nag bekruip my voordeur
trippel sag, ongesiens verby die wit roos
om krulstert gemaklik in die pad te kom lê
in legkaart stuk is jou woorde op my hart uit gepak
jou ongekende eer
sag woord beskerming
troetel waarde
hou my ken op
my oë duiweltjie-dans vrolik
ek glo weer in krygers
in helde
en edel ruiters
weet jy dit?

2glo in n kryger Empty Re: glo in n kryger on Wed Nov 09, 2011 1:02 pm

Fafnir

Fafnir
ek is SO lus om hierdie pragtige vers ( buitegewoon bondig vir die skryfster ! ) uitmekaar te haal , en elke betekenis uit te lig ... maar ek weet dat die vers nie daarvoor bedoel is nie . Hierdie klink vir my na `n pragtige, pragtige minnevers , geskryf in die kodes wat vir die adel bedoel is . Gelukkig die ontvanger van haar hartswoordjies !!

3glo in n kryger Empty Re: glo in n kryger on Wed Nov 09, 2011 9:08 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
hierdie vers 'n eenvoudige stelling van wete

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum