as ,............
as is verbrande hout
so om te se
as ek maar liewer nie
of as ek dan en daar nie was
of as ek harder baklei het toe dit belangrik was
as,.......
as jy dalk ander woorde kon kies
of as
jy dalk anders kon verstaan
as ek dalk gese het wat ek wou
of stilgebly het
as
of as
of as is verbrande hout
so as ek dan
sommer so besluit
ek wil nie meer in sak in as
of dalk soos n aspatat
wonder,...
"se nou maar net as,... "
dalk dan
is as
as~emrowende mores
sonder stof en as,.
as is verbrande hout
so om te se
as ek maar liewer nie
of as ek dan en daar nie was
of as ek harder baklei het toe dit belangrik was
as,.......
as jy dalk ander woorde kon kies
of as
jy dalk anders kon verstaan
as ek dalk gese het wat ek wou
of stilgebly het
as
of as
of as is verbrande hout
so as ek dan
sommer so besluit
ek wil nie meer in sak in as
of dalk soos n aspatat
wonder,...
"se nou maar net as,... "
dalk dan
is as
as~emrowende mores
sonder stof en as,.