SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  dood  gedigte  trappie  vers  gawes  engel  wees  koffie  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas.... EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas....

Go down  Message [Page 1 of 1]

Sit jou sterk-man-arms weereens om my sag, vroulike lyf
Laat my drome vlak in my oe le,
En ek weer met oorgawe myself toelaat
Diep sink in jou

Laat my kop weer teen jou sterk-man bors vorm vind
En ek wegkruip in die holte van jou arm
Die hitte van ons, n brandende vuur

Laat my klein hand weer in jou sterk-man-hande rus
En onthou van n tyd toe jy my lyf en siel kon laat sing in harmonie
Laat my weer voel die vinger punte, vol
Elektrisiteit... skietend in die donker...
Dit n rusplek binne my vind...

Laat my toe, om weer te klop teen die sterk-man-borskas....

En te hoor, hoe die klank weergalm....
Jou dwase blik van staal..

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum