hierdie Loki sirkus
beplanning van Pan,
gewetens disfunksie
in my aweregse bestaan
onuitpluis baar
seker naaste aan waar
aldus die besef
my god,.. nie joune
sal neem en uitskot
wat brand en verrot
geen toelating tot donker gange
of sleutel lose deure sal sy duld
ek vervloek nie
gee slegs die feit
Sy sal neem,wegwis
uit my pad
wie nie in my mores duld
hierdie Loki sirkus
waarin ons tans optree
se note val partymaal skeef grond toe
kan selfs reken, soos Hompie Kadompie
~you were pushed~
dat geen koning se mense
die ons weer kan heelmaak nie
beplanning van Pan,
gewetens disfunksie
in my aweregse bestaan
onuitpluis baar
seker naaste aan waar
aldus die besef
my god,.. nie joune
sal neem en uitskot
wat brand en verrot
geen toelating tot donker gange
of sleutel lose deure sal sy duld
ek vervloek nie
gee slegs die feit
Sy sal neem,wegwis
uit my pad
wie nie in my mores duld
hierdie Loki sirkus
waarin ons tans optree
se note val partymaal skeef grond toe
kan selfs reken, soos Hompie Kadompie
~you were pushed~
dat geen koning se mense
die ons weer kan heelmaak nie