SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  trappie  gawes  boom  forgotten  koffie  gedigte  vers  wees  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
tantum diligit Deum plus quam EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
tantum diligit Deum plus quam EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
tantum diligit Deum plus quam EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
tantum diligit Deum plus quam EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
tantum diligit Deum plus quam EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
tantum diligit Deum plus quam EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
tantum diligit Deum plus quam EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
tantum diligit Deum plus quam EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
tantum diligit Deum plus quam EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

tantum diligit Deum plus quam

Go down  Message [Page 1 of 1]

1tantum diligit Deum plus quam Empty tantum diligit Deum plus quam on Wed Jan 11, 2012 2:37 am

daar was ‘n tyd
(ante mihi)
(coram vobis)
voor hierdie verbond
opgeteken as die skeppings verhaal
die redes,.. toe vir beide
klaarblyklik
ewigheids-belangrik
nou nie meer so relavant,
slegs molikuler ‘n feit
daar was ‘n tyd
(ante mihi)
(coram vobis)

ons mekaar nie geken het
geskiedenis daarvan
moontlik saam Atlantis verdrink
die soms hoofrol,
soms toeskouer,
aanvaarding hierdie leeftyd,
slaan ander logika
stom verdwaas
dog hoe sal hul verstaan
dat een ritme, een goue draad
twee siele kan voed
om aanvaarde norme stelsel
hierdie verband naam te gee
dien geen wesenlike doel
vir ‘n verbond
(ante mihi)
(coram vobis)

reeds vooruit bepaal
die skeppings verhaal
mog dalk die hoofstuk
inducto verbond wees,
maar op
~in goue en pienk pers vloed~
wereld einde
so skouspelagtig
so Victoria valle by sonsondergang
sal daar steeds hand aan hand
twee wesens
verweef in een voedings aar
staan,
op die prag afgrond
waar die tyd,
verby al die mores
sal begin,
vir nou…
maak dit nie saak
as jy soms
weg moet gaan
want jy sal altyd weet,
tantum diligit Deum plus quam

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum