SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  wees  koffie  trappie  engel  vers  gedigte  boom  gawes  forgotten  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
SIES!!! EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
SIES!!! EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
SIES!!! EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
SIES!!! EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
SIES!!! EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
SIES!!! EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
SIES!!! EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
SIES!!! EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
SIES!!! EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

SIES!!!

Go down  Message [Page 1 of 1]

1SIES!!! Empty SIES!!! on Tue Jan 10, 2012 12:08 pm

kolaiah


Lostong rooi vlamhaar
stook alweer die vure
Langsaam verbitter
vir jare al
aaneen die ure

Die aand se stilte
skaars neergedaal
toe die kwyl van bitter gal
die nag se stilte

BREEK!!

Hoe begryp mens dit
Dat jy hammer daarop
Dat jy jou bloedbroer
Verag
Dat jy alwetend is en
beweer sonder bewys
hy is sleg

EN KORRUP!?

Jy vergeet darem gou
Die vorige keer
toe een hou
jou sonder broek
in jou eie spoeg en bloed
Laat rondkruip het....

WIE WAS TOE KORRUP?

Hoekom moet
jou ouers nou boet?
Hul het jou niks gedoen
Hoekom hulle
met 'n bitterbek soen?

Hulle verdien dit nie
jy maak nie reg
Jy luister na leuens
van die adder se kneg!

Jou ouers
Het een hartsbelang
Hulle begeer vrede
jy en ek en sus is elke dag
in hul gebede

HULLE VERLANG!!!

Kyk ‘n slag
om jou rond
word wakker
daar is gal
in jou mond
die lewe se liggie
word al swakker…

Ek stel voor
maak skoon
jou duwweltjie weg
Dink van my
wat jy wil

DIS MAAR REG!!!

Jyt ‘n keuse
Sonder ‘n leuse
Eer jou Pa en jou Ma!

SKIES EK'T JOU GEPLA!!!

2SIES!!! Empty Re: SIES!!! on Wed Jan 11, 2012 3:22 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
die vetes tussen bloed is seker die lelikste vetes wat daar is en jou gedig raak aan die seer wat almal daarmee beleef!! die is hard sterk en werklik, as een persoon hierdie stuk lees en sy eie lewe daardeur verbeter deur miskien n seer iewers te gaan heel dan is dit n kroon op jou skrywers hoof

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum