SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  vers  koffie  wees  engel  dood  forgotten  gedigte  trappie  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Twee Wêrelde EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Twee Wêrelde EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Twee Wêrelde EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Twee Wêrelde EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Twee Wêrelde EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Twee Wêrelde EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Twee Wêrelde EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Twee Wêrelde EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Twee Wêrelde EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Twee Wêrelde

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Twee Wêrelde Empty Twee Wêrelde on Tue Jan 10, 2012 5:18 am

wehmeyer


Twee wêrelde

een Terra
tog is ons
in twee wêrelde
waar joune
somer uitstraal
en myne
vriesbere huisves

jou dag
klop reeds vroeg
met myne
wat bly wegkruip
en sy oë sluit
lank voor joune

wanneer
Klaas Vakie
stil nader sluip
en ons saam-wakker
vir hom steel
los hy my alleen
met jou laaste asem

tog
draai ons om dieselfde as

© WERNER WEHMEYER 2012

2Twee Wêrelde Empty Re: Twee Wêrelde on Tue Jan 10, 2012 11:55 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
tog draai ons om dieselfde as,.... die samevatting van n baie mooi gedig,.. dankie vir die deel

3Twee Wêrelde Empty Re: Twee Wêrelde on Wed Jan 11, 2012 1:56 am

wehmeyer


Dankie vir jou lees en kommentaar, waardeer opreg

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum