SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  gawes  koffie  gedigte  engel  boom  trappie  wees  vers  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Saksofoon EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Saksofoon EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Saksofoon EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Saksofoon EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Saksofoon EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Saksofoon EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Saksofoon EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Saksofoon EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Saksofoon EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

May 2019
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Saksofoon

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Saksofoon Empty Saksofoon on Sun Jan 08, 2012 2:41 am

hees saksofoonklank in cabaret kafee

nooi eensames binne n uur of twee

weggeraap te word waar die Wiel van Lewe

gelyk bestaan in drie dimensies

verlede toekoms hede

kamers vol rook waar hul kom hoop

flenter hart te troos, nog n rondte koop

vir tydelike geheueverlies kom bid

waar hul een-een om ronder tafels sit

verhooggordyne oud, ruik muwwerig

klavier effe vals, stowwerig

seremoniemeester doofstom

niemand gee juis om

hees saksofoon troos verseker

drinkers van n bitter beker

View user profile

2Saksofoon Empty Re: Saksofoon on Sun Jan 08, 2012 6:54 am

hierdie beslis een van my gunstelinge al die woorde werk saam om n sepia skildery van n oomblik te maak

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum