SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  forgotten  engel  wees  gawes  dood  koffie  boom  vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Ja Broers EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Ja Broers EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Ja Broers EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Ja Broers EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Ja Broers EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Ja Broers EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Ja Broers EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Ja Broers EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Ja Broers EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ja Broers

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Ja Broers Empty Ja Broers on Sun Jan 08, 2012 1:19 am

Dreamseeker WolföfShadows


so hoereer ons dan
gee onsself goue sterre op ons voorkoppe
en ja net want ons is bang
ons is pione in 'n fucked-up ronte van skaak...

ja broers en susters
bang om ons traliedeure ooptesluit
bang vir ons karre
(fokken kapings)
ons middelklas versmoor op
cat en coke
en luister daai 'de lay rey'
asof dit nkosi sikelele is

dit is die haelgeweer knal in ons kop
ons gee in
ons was plesierig
nou is ons 'grim'

ons kinders swanger op twaalf
op twaalf
wat doen ons
wat is ons
ja broers sit en doen niks...

2Ja Broers Empty Re: Ja Broers on Sun Jan 08, 2012 2:21 am

Lizette L Snyman


Aangrypende vers wat spreek tot ieder en elk.
Dikwels wonder mens waarom die wereld n nare plek geword het,
wyl ons ons blindstaar van ons eie aandeel daarin.
'ons kinders swanger op twaalf' - som die vers so goed op!

3Ja Broers Empty Re: Ja Broers on Sun Jan 08, 2012 6:50 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
beslis n ander aanslag tot die klaaglike verval van moraliteit,. dit is suiwer tot die punt en reguit

4Ja Broers Empty Re: Ja Broers on Mon Jan 09, 2012 10:34 am

Fafnir

Fafnir
dalk ty om die STRYD weer in ere te herstel ...?

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum