SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  wees  boom  gedigte  engel  gawes  vers  trappie  koffie  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
[solved]skoenlapper vlerke EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
[solved]skoenlapper vlerke EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
[solved]skoenlapper vlerke EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
[solved]skoenlapper vlerke EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
[solved]skoenlapper vlerke EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
[solved]skoenlapper vlerke EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
[solved]skoenlapper vlerke EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
[solved]skoenlapper vlerke EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
[solved]skoenlapper vlerke EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

May 2019
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

[solved]skoenlapper vlerke

Go down  Message [Page 1 of 1]

1[solved]skoenlapper vlerke Empty [solved]skoenlapper vlerke on Sat Jan 07, 2012 12:56 pm

nagsang fluister deur my vensters
somer reën spore lê nog in my voordeur trap
rillings spoor teen my ruggraat af
wyl jou stem inwaai in somer wind
koue van my ys hart smelt noot vir noot
die wind speel fluit
die fluit wat my ys hart smelt
hitte van jou stem
kerf skadu's in die mis
selfs engele het harte
al is dit ys harte wat een keer in 'n leeftyd smelt
gebarste drome bekwyl jou slaap
verlore lag spore
verklap die geheim
van jou siel
liefde sny diep
liefde skeur skoenlapper vlerke
liefde skeur skoenlapper vlerke
verlore lag spore
verklap die geheim
gebarste drome kwyl in jou slaap
liefde skeur skoenlapper vlerke
liefde skeur skoenlapper vlerke
die is net n gebroke droom
geen geluk in jou gryse siel meer oor
vat my hand na weivelde van rus
gee my kans om jou siel weer te kleur
gee my reg om jou drome te pastel
weet in sekerheid van glinster poel
jy kan nie snags slaap
in die arms van n gebroke droom
laat my hitte deur jou vloei
koue nag wind sny soos n swaard
in die donker van my
die vlam van my vrees

liefde skeur skoenlapper vlerke
liefde skeur skoenlapper vlerke
verlore lag spore
verklap die geheim
gebarste drome kwyl in jou slaap
liefde skeur skoenlapper vlerke
liefde skeur skoenlapper vlerke
hulle se alles geoorloof in liefde en stryd
of daar is geen reg en verkeerd in liefdes doel
ek kon slegs toekyk hoe die wind jou skoenlapper vlerke skeur
vermink en verweer
vertrap onder voet van argelose ys
liefde genees
die skeure in skoenlapper vlerk
liefde genees
die skeure in skoenlapper vlerk
liefde genees die skoenlapper vlerk
nagsang kom fluister teen my ruit
somer reën spore lê nog in my voordeur trap
rillings spoor teen my ruggraat af
wyl jou stem waai in somer wind
koue van my ys hart smelt noot vir noot
die wind speel fluit
die fluit wat my ys hart smelt
hitte van jou stem
kerf skadu's in die mis
selfs engele het harte
al is dit ys harte wat een keer in n leeftyd smelt



Last edited by Ronel Holtz on Thu Feb 16, 2012 6:57 am; edited 1 time in total

View user profile

2[solved]skoenlapper vlerke Empty Re: [solved]skoenlapper vlerke on Sun Jan 08, 2012 2:32 am

Pragtige liefdeslied, kan iemand dit toonset?
'die wind speel fluit
die fluit wat my yshart smelt' - ondersteun die melankoliese musiek van die pragvers!

View user profile

3[solved]skoenlapper vlerke Empty Re: [solved]skoenlapper vlerke on Sun Jan 08, 2012 6:57 am

ek is seker wolf hulle se band sal dit kan doen gaan hom biekie vra onder die boom

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum