SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  engel  forgotten  boom  dood  wees  gedigte  koffie  gawes  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Toe ons nog kinders was” EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Toe ons nog kinders was” EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Toe ons nog kinders was” EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Toe ons nog kinders was” EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Toe ons nog kinders was” EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Toe ons nog kinders was” EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Toe ons nog kinders was” EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Toe ons nog kinders was” EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Toe ons nog kinders was” EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Toe ons nog kinders was”

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Toe ons nog kinders was” Empty Toe ons nog kinders was” on Thu Jan 05, 2012 10:31 am

Kleine meisie met die twee stokstyf boksterte...
Raaf swart haartjies, sneeu wit velletjie… sag en snoesig.
Kinder blou hemel oe, opkyk in vertroue...
Onthou jy, jy was die eerste...
Jou growe grootmens hande
Op plekke waarvan ek nooit kon praat nie...
Het jy gesien,
Toe die lig in my oe uitgaan...
Het jy geweet,
Toe die ontskuld my verlaat het...
Het ek jou vertel...
Julle gesigte het een geword, name vergete
Ek onthou jy was die eerste...
En elke ander monster het jou lag gehad,
Of jou oe,
Of jou hande
Jou stem...
Jou vieslike lat lek, walglike soene,
Jou hygende asem teen my nek...
Onthou jy, ek het daarvoor gesoek...
N 4 jarige klein slet, wat jou tempteer…
Ek wou hê jy moes die mooi uit my liggaam ruk,
Daarop kak, en die stank probeer uitwis met cheap presente...
Kan jy glo, ek wou hê, jy moes die saad van wantroue in elke man vir my plant...
Jou eie bloed het dit vrygespring...
Maar nie die maaksel wat niemand wou hê nie…
Onthou jy, jy was die eerste...
Die eerste hand wat letsels wou los
Elke dag te herhinder aan die monsters
Met jou lag,
Jou hande
Jou oe

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum