SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

boom  vers  trappie  koffie  dood  wees  gawes  gedigte  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2018
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

laaste reis

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 laaste reis on Wed Jan 04, 2012 12:49 pm

verwaald rivier langs siel
vrou in die mis wag reeds
het jou pad gesien
lank voor jy jou laaste rondte betaal het
gehul in stoom mis van donkermaan oewers
sy het geweet jy kom
het dit in jou asem geruik
met jou vorige kus
soekend dwaal jy
verskeur tussen jou wereld
en hier,
rivier oewer
jy herken haar
of, dalk nie
soek in die mis
eentonige lied rippel oor water
sien jy hom,
hy stok sy vlot nader
hy het gekom vir jou
noem hom sommer Shannon
groet haar nou
vir oulaas soos soveel keer tevore
sy wag lank reeds vir jou
op die oewers van Styx

View user profile

2 Re: laaste reis on Sat Jan 07, 2012 4:36 am

Shannon : soos in my droom !

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum