SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  trappie  boom  gedigte  engel  forgotten  wees  gawes  dood  koffie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
ONSKULDIG “GOED BEDOEL” EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

ONSKULDIG “GOED BEDOEL”

Go down  Message [Page 1 of 1]

1ONSKULDIG “GOED BEDOEL” Empty ONSKULDIG “GOED BEDOEL” on Mon Jan 02, 2012 12:43 pm

Bring die koppies bring die koffie bring die tee
moet tog nie nie die koekies en suiker vergietie
Ons moet praat oor ons broeder se duistere weë
wag!
Ek moet jou gou-gou vertel, hoor eers hier ‘n bietjie

So word mense se lewe onregverdig beoordeel - oopgevlek oor ‘n koppie tee en sommer net so terloops
word ‘n storie vir soetkoekies verkoop word ‘n naaste se klere geskeur die arme drommel kaalgat uitgetrek
onskuldig, goed bedoel onderstebo geloop, voete aanmekaar vasgeknoop

Dit was nie ek nie meneer dit was sy
ek het nie kwaad bedoel nie meneer dit was eintlik hy die retoriek is die kenmerk van die skinderbek huigelaar die kind van die satan, die eeue oue mensemoordenaar

Stop hiermee jou skynheilige, ellendige geveinsde
Jy bespoedig net jou eie tragiese einde
God is nie ‘n mens dat jy HOM of SY KNEGTE kan spot.
Hy vergeld self die ligsinnige spotter en die arme sot

©2011 - Kolaiah

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum