SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  boom  forgotten  trappie  koffie  gedigte  engel  dood  wees  gawes  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Tekens van die tyd EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Tekens van die tyd EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Tekens van die tyd EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Tekens van die tyd EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Tekens van die tyd EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Tekens van die tyd EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Tekens van die tyd EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Tekens van die tyd EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Tekens van die tyd EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Tekens van die tyd

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Tekens van die tyd Empty Tekens van die tyd on Mon Jan 02, 2012 12:34 pm

Die dief kom steel en beroof
Lewe in oorvloed word deur GOD beloof
oorvloed en genade vir almal
Baie glo dit nie meer, al lankal....

Internasionaal is christenskap taboe
een van die dae gaan deure vir ons toe
beperkings word alreeds op geloof geplaas
Deur die konings van die aarde wat dink hulle is klaas

Waar is die fout, wat het dan nou gebeur?
die godsdiens waarmee ek grootgeword het verloor sy geur
misgeplaas, misgetas het die kerk van die ou dae
verkeerd verstaan, skynheilig te werk gegaan liefdeloos verslae

een ding moet jy besef dader van die geloof
Die WOORD is in jou hart -pasop vir die dier wat beroof
Vir my en jou is daar maar een uitweg
kry jou lewe in orde - jou voorbeeld reg

Word geken vir wie jy is kind van die ligte
dra van nou af die regte vrugte
Keer terug na die goeie beginsels van jou Vaders
Is jy bereid om ekskuus te vra vir al jou en jou ouers se flaters?

©2011 - Kolaiah

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum