My volk My Kind
Waarom luister jy nie?
Waarom so blind?
Jy is 'n kneg in jou eie land
Jy is die draer van die vloek
Jou leiers het jou erfdeel verpand
Ek kan jou red uit die strik
Ek kan jou haal uit die kuil
Eers moet jy klaar verstik
jou hart uithuil
Rondgewaai verskrik deur die berig
My hand is swaar op jou huis
Die reuk van dood in die oorlogsgerig
Bloed op jou hande bloed op MY kruis
Ek roep jou - kom tuis...
©2011 - Kolaiah
Waarom luister jy nie?
Waarom so blind?
Jy is 'n kneg in jou eie land
Jy is die draer van die vloek
Jou leiers het jou erfdeel verpand
Ek kan jou red uit die strik
Ek kan jou haal uit die kuil
Eers moet jy klaar verstik
jou hart uithuil
Rondgewaai verskrik deur die berig
My hand is swaar op jou huis
Die reuk van dood in die oorlogsgerig
Bloed op jou hande bloed op MY kruis
Ek roep jou - kom tuis...
©2011 - Kolaiah