SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

wees  boom  trappie  vers  koffie  gawes  dood  gedigte  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

September 2018
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

LUISTER!

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 LUISTER! on Mon Jan 02, 2012 12:25 pm

O volk van MY heil, Duskant die Eufraat
Luister tog!! - GOD’t goeie raad
Spits jou ore vir die STEM wat fluister
Dis hoogtyd dat jy ‘n slag sal luister!

Jy weet hoekom is die land bedruk
Jy ken die dwaalleer en skyn geluk
Jou leiers wat ander haat - om vergelding skree
Sonder dat jy weet, doen jou kinders mee

Dis nou die tyd . Dis nou die uur
Om op te hou speel met vuur
Nog ‘n bietjie wag, nog ‘n bietjie uitstel
Nog ‘n bietjie geloof verkeerd spel
Dis nou die die tyd. Dis nou die sekond
Lig op jou kop en staan op uit die grond!!!

© kopiereg 2011 - Kolaiah

View user profile

2 Re: LUISTER! on Mon Jan 02, 2012 1:57 pm

welke grond ?? wie s'n ??? jy ken die antwoord !

View user profile

3 Re: LUISTER! on Mon Jan 02, 2012 2:03 pm

Suid Afrika

View user profile

4 Re: LUISTER! on Mon Jan 02, 2012 2:18 pm

Suid Afrika in die moderne konteks ( NIE ZAR nie ) is `n maaksel van die britse koloniale kantore .....

View user profile

5 Re: LUISTER! on Mon Jan 02, 2012 2:24 pm

Feite

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum