SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  wees  dood  koffie  engel  boom  vers  gedigte  forgotten  trappie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
net anders EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
net anders EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
net anders EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
net anders EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
net anders EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
net anders EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
net anders EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
net anders EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
net anders EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

net anders

Go down  Message [Page 1 of 1]

1net anders Empty net anders on Mon Jan 02, 2012 6:25 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
wyl die son lui lui sy slaap wimpers knip
en kantel-nag sy pienk pers kombers oor die aronskelke skud
drup vandag soos n lek kraan deur my
elke woord, elke oomblik deel van hierdie rivier
iewers ver
in Sondag aand huis geluide
blaf 'n hond vir laggende kind
skottelgoed klingel in 'n ander kombuis
hierdie dag was anders
lewens veranderend anders
ek sal nooit wat ek min kan haat
ongeag,
hierdie dag was anders
die wete proe na niks
wyl ek lê en kyk,
die dag 'n laaste keer sy slaap wimpers knip
en ek sit n proppie op gedagte stroom
wat smaakloos oor my wetens lek
ongeag die wete
my hart is te sleg om te haat
sag verloor die son teen slaap

2net anders Empty Re: net anders on Mon Jan 02, 2012 1:51 pm

Fafnir

Fafnir
hierdie vers wil-wil my in `n trance versit ...

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum