SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  engel  wees  dood  gawes  forgotten  trappie  koffie  boom  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Nooit - gedagte onder  die  boom EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Nooit - gedagte onder die boom

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Nooit - gedagte onder  die  boom Empty Nooit - gedagte onder die boom on Tue Nov 08, 2011 8:57 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
Vir die van julle wat dit nie weet "n Hadida skreeu so erg
waneer hul in die lug is oor hulle aan hoogte vrees lei.


aweregse
dooie bloekom,
geknakte reus
toereikend na nakende boepens
eike-vrou
wakend oor besoedelde stroom
het luid veroordeel oor
'n antieke stukkie silwer
selfs met die regte silwer merke
en
fyn blaar patroon
sal ek nooit soos ander
hierdie heupfles kan
graveer
voor ek dit in jou hande lepellê
nooit vier letters
daarop kan ver ets

het die Hadida sy hoogte vrees vir my
gegil
nooit
dis hoog
nooit sal
jy

ek is bang vir hoogtes
nooit sal jy
kan

hoogte maak my bevrees
nooit dit in
sy hande lepel lê

met vier aparte morse-kode letters op
die laaste son repe het aan die dooie takke bly hang
en oor die oranje
wimpels van na-middag son
baan die Hadida sy hoogte vrees uit
die top van 'n dooie bloekom
onderdeur die bak arms van
boepens-eik
nooit
nooit
nooit
het
die wind deur haar tande gesis



Last edited by Ronel Holtz on Thu Nov 10, 2011 8:09 pm; edited 1 time in total

2Nooit - gedagte onder  die  boom Empty Re: Nooit - gedagte onder die boom on Tue Nov 08, 2011 11:54 pm

Besoeker


Guest
sjoe ek sal moet gaan sit onder die boom met die gedagtes

3Nooit - gedagte onder  die  boom Empty Re: Nooit - gedagte onder die boom on Wed Nov 09, 2011 2:03 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
dankie vir jou lees en kommentaar Enid,.. jy weet mos ek en bome,..........

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum