SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  boom  vers  koffie  wees  gedigte  trappie  dood  gawes  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
As die loerie my roep EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
As die loerie my roep EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
As die loerie my roep EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
As die loerie my roep EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
As die loerie my roep EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
As die loerie my roep EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
As die loerie my roep EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
As die loerie my roep EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
As die loerie my roep EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

As die loerie my roep

Go down  Message [Page 1 of 1]

1As die loerie my roep Empty As die loerie my roep on Sat Dec 31, 2011 3:42 am

Lizette L Snyman


hier sit n laksman in die maroelaboom
ek sit op n bankie in my tuin en droom
verbeel my dat die laksman goeie nuus bring
terwyl ek saggies n ou ou liedjie sing

vinkneste n kaleidoskoop van geel en rooi
mannetjies wat hul neste bou met strooi
in my tuin staan die kremetarte kromrug
simbool van my hartseer van lankal terug

my optelbrak kom le styf teen my voete
sy't my kom vind op my eensame roete
n kwevoel skree, lui lig sy een oor
rustig geniet ons die natuur en sy koor

bosluisvoels staan wit rond tussen my skape
oorkant die draad in bome speel daar ape
ek's onbewus van die adder op my stoep
my tuin is vrede as die loerie my roep...

2As die loerie my roep Empty Re: As die loerie my roep on Sat Dec 31, 2011 5:33 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
heerlik soos net die tropies areas in afrika kan bring, ek kan dit sien daar onder die maroela boom

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum