SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  engel  boom  forgotten  trappie  gedigte  wees  koffie  dood  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Ligdans van Aurora EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Ligdans van Aurora EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Ligdans van Aurora EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Ligdans van Aurora EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Ligdans van Aurora EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Ligdans van Aurora EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Ligdans van Aurora EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Ligdans van Aurora EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Ligdans van Aurora EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ligdans van Aurora

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Ligdans van Aurora Empty Ligdans van Aurora on Sat Dec 31, 2011 3:19 am

Lizette L Snyman


naand Aurora, ek het vir jou kom kuier
laat ons hier vertoef waar jou ligte luier
die hemelruim hier is groen gekamoefleer
hoe doen jy dit, Aurora, sal jy my leer?

skemergodin Aurora Borealis
jy is fiksie en ek is n realis
maar vanaand gaan jy in groen met my rinkink
wyl ek ambrosia van jou hemel drink

jou magneetvelde en solar winde waai
energie partikels en atome laai
hier in Lapland waar jou Noordelike ligte skyn
dan teen sonop alles net so weer verdwyn

is dit geloof of is dit ateisme
of is dit slegs maar die werk van magnetisme
dalk oeverblindery in pers, rooi en groen
is dit jou skoonheid, Aurora, wat dit doen?

2Ligdans van Aurora Empty Re: Ligdans van Aurora on Sat Dec 31, 2011 5:22 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
die skoon heid van Aurora, bewonder deur vele en volgense my is dit drup ryp met magiese energie, jy het dit pragtig beskryf!!

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum