SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

boom  engel  wees  forgotten  gedigte  trappie  koffie  dood  gawes  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Miskien  is  daar  geen  god  Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie) EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Miskien is daar geen god Johannes(27 Maart 1960–12 November 2002, geboreRalph John Rabie)

Go down  Message [Page 1 of 1]

Ronel Holtz

Ronel Holtz
Miskien was jy reg Johannes,
almiskie eerwyl jy jou nylon galg
liefkosend in rou geanker het
boom skurwe tak,
dalk het jy Johannes
(soos ek nou,) onophoudelik geween
dalk Johannes, net duister gesien
almiskie Johannes, geweet
daar is geen god van liefde,
geen god van genade vir jou.
dalk Johannes ten hemele gevloek toe jy vra
"as daar ‘n vader is waarom dan
waarom"
geen god van liefde bou mooi met vlymskerp minora mure
geen god van liefde sal sy kinders so laat ly!
geen vader sal in die naam van liefde versaak
dalk Johannes,
dalk, het jy besef wat ander steeds na soek
almiskie Johannes, het jy gesien
maer koeie verorber die vet koeie
slegtes verteer die goeie.
dalk Johannes
dalk, het jy opgehou bid
na dertig pynwinters jou knieë stram
hande krom gevra
"vader laat hierdie bitter beker my verbygaan"
almiskie Johannes het jy verstaan,
miskien Johannes was jy moeg
dalk Johannes, was die skadu boom vol liefde en 'n galg tou
dalk Johannes het die bose aarde op jou rou trane gevoed
dalk wou jy stilte proe,
nie meer snerpende pyn
dalk Johannes was dood lig
en lewe donkerte
miskien Johannes, is daar geen god



Last edited by Ronel Holtz on Thu Nov 10, 2011 11:37 pm; edited 2 times in total

Marie/Mce Bredenkamp

Marie/Mce Bredenkamp
Baie goed geskryf...maar miskien sou ek die linkerkantlyn-tipografie verkies. (soos ek nou) onophoudelik geween.. na dertig jaarwaarde val nie so lekker op my oor ....? En dan wonder ek tog of jy nie 'n bietjie punktuasie moet inwerk nie wat die vraende gedagtes nog groter diepte sal gee nie? Groete, M

Ronel Holtz

Ronel Holtz
gaan dit so doen dankie woord moeder

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum