SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

boom  gedigte  trappie  vers  koffie  engel  dood  gawes  wees  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2018
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Jy is verby

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Jy is verby on Sat Dec 24, 2011 10:15 pm

Pen ek neer van bitter en verwyt
bly my hok van jou-wees ewig gesluit
saam met donker seil ek in jou skaduwee
drenkeling aan die voete van 'n vreemdeling

Jou glorietroon skyn ego en smaad
verblind die oog wat kosbaar wou sien
verbrokkel die hart wat eens joune was
verbrand die brug oor was en wat kon wees

View user profile

2 Re: Jy is verby on Thu Dec 29, 2011 8:52 pm

Admin

avatar
Admin
verby is seer en los soveel stukkende plekke in die siel

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum