SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  dood  trappie  boom  koffie  forgotten  wees  gedigte  engel  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff

Go down  Message [Page 1 of 1]

1n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff Empty n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff on Thu Dec 22, 2011 11:50 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz

gooi jou woorde in rym
oor die strate van jou nagmerrie stede,
verswelg die valleie met jou gedagtes
wys ons die paaie waar die enkel dapperes reis
dans jou duiwels drek oor die nagmerrie heuwels
speel jou viool
dans jou riel
staan op die hoogtes wat marmer stene jou gee
makabere baba engele jou gehoor
sing jou laaste aria
noem dit die lied van die onder wêreld
maar steeds is jy nie Orpheus
honende nag wolwe wag vir die laaste noot
die hel honde lê kwylend en wag
die tyd is hier
die tyd het gekom
nagmerries word lewe
lewe word nagmerrie
die hel honde wag
staan op die hoogtes van marmer steen
ver-ets die name van die lankal heen
alles jy van ander gesteel
drome, mores harte
een vir een uit jou vlees verhaal
reep vir reep geskeur
slaap iets wat in jou gisters gebeur
vervloek deur jou eie woorde
voel jou siellose lewe
koud in oggend son
lag dood gebore in jou keel
een vir een
terug geva

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum