SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  boom  vers  wees  engel  trappie  gedigte  forgotten  koffie  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Woordspel EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Woordspel EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Woordspel EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Woordspel EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Woordspel EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Woordspel EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Woordspel EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Woordspel EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Woordspel EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Woordspel

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Woordspel Empty Woordspel on Thu Dec 22, 2011 3:14 am

In nag se kom

raak alles sag-oop roos in glas

en teer die lig

oë wat tas

na hart se fluistering




In erfenis van wysheid

en nabetraging gesien -

skaamtelose bedrieglikheid

misleidende woordspel

gesluierde wimpers




Slegs een hart

se brandende begeerte

blyk diep opreg te wees -

onbewustelik gedompel

in 'n magiese droomspel

van verleiding...

View user profile

2Woordspel Empty Re: Woordspel on Thu Dec 22, 2011 12:57 pm

sizzlingggg

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum