SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

koffie  boom  wees  vers  forgotten  dood  gedigte  gawes  engel  trappie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Seer en koud EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Seer en koud EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Seer en koud EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Seer en koud EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Seer en koud EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Seer en koud EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Seer en koud EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Seer en koud EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Seer en koud EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Seer en koud

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Seer en koud Empty Seer en koud on Thu Dec 22, 2011 3:11 am

Seerwit is my hart

onopmerklik, vol smart

my siel swart gebrand -

soos met sneeu gepynig

Luidkeels wil ek

jou geliefde naam uitroep




Ek begeer om weer

met dagbreek se vars geur

en karmosyn kleur

te ervaar hoe jy die vuur

in my liggaam

laat ontbrand




Wanneer die son

se eerste sonstrale

weerkaats op die sneeu

wil ek my liefde

en my lyf gewilliglik

weer aan jou voete kom neerlê

View user profile

2Seer en koud Empty Re: Seer en koud on Thu Dec 22, 2011 1:02 pm

so n seer gedig,..........pragtig verwoord

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum