SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  koffie  boom  dood  vers  gedigte  gawes  trappie  wees  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Langer as 'n dag EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Langer as 'n dag EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Langer as 'n dag EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Langer as 'n dag EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Langer as 'n dag EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Langer as 'n dag EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Langer as 'n dag EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Langer as 'n dag EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Langer as 'n dag EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Langer as 'n dag

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Langer as 'n dag Empty Langer as 'n dag on Tue Dec 20, 2011 10:28 am

Elmi

Elmi
in 'n dag met 25 ure
probeer ek ontrafel
die enigma van jou lyf
om te probeer onthou


in die hitte van jou binnebeen
vir 'n kort oomblik rus
op die punt van my tong
'n dorsles druppel vang


tussen vel en vel
net 'n hartklop voel
my borste neerlê
op die deining van jou bors


my gesig in jou nek laat skuil
steel van jou gejaagde asem
dowwe kreun in 'n sug
wanneer jy volmaak in my pas


24 ure sal weer sin maak
elke onthou van jou
hoe jy ruik
jy smaak
en voel

Elmi©

2Langer as 'n dag Empty Re: Langer as 'n dag on Tue Dec 20, 2011 12:46 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
dit is steaming hot!! love dit

3Langer as 'n dag Empty Re: Langer as 'n dag on Tue Dec 20, 2011 1:04 pm

Elmi

Elmi
dankie dankie Very Happy

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum