SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gawes  gedigte  wees  trappie  forgotten  engel  koffie  dood  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
my volk se redding EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
my volk se redding EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
my volk se redding EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
my volk se redding EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
my volk se redding EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
my volk se redding EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
my volk se redding EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
my volk se redding EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
my volk se redding EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

my volk se redding

Go down  Message [Page 1 of 1]

1my volk se redding Empty my volk se redding on Tue Dec 20, 2011 9:18 am

Fafnir

Fafnir
word ek ook meegevoer op die fluite

van engele

en ek het nie die liefde nie

dan luister ek na tamboerdromme

wat dowwe doodsberigte sein



word ek ook een met jou , gaffel

deur jou heilige weekte , weke vrou

en ek het nie die liefde nie

dan vergiet ek my saad

op ydelheid



en deel ek ook jou gulle hart :

vir jou troonopvolgers - jou kinders

en ek het nie liefde nie

dan is my attensie aan hulle

`n onse├źn aan jou ; `n vloek !



my volk sal net met Liefde herwin :

wat aan ons behoort , sins die Begin

2my volk se redding Empty Re: my volk se redding on Tue Dec 20, 2011 9:49 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
kryger my volk sal trots staan in my opvolgers,.... en liefde verg oorlog vergelding en bloed vergieting so min is liefde sonder woed!!

3my volk se redding Empty Re: my volk se redding on Tue Dec 20, 2011 10:31 am

Fafnir

Fafnir
Dankie vir jou erkenning van die noodsaaklikheid van die stryd ; daaroor is ons enig . Hierdie vers wil lig werp op die INWENDIGE genesing van my volk , wat - in my denk - voorvereiste vir die strydfase is . Want liefde vir mekaar is die eerste emosie wat by die agterdeur ontsnap wanneer `n volk sy God vergeet ... lank nog voordat hy sy gelding as kultuuridentiteit vir lensiesop verruil !

4my volk se redding Empty Re: my volk se redding on Mon Jan 02, 2012 2:41 pm

kolaiah


Staan op my volk en sing HALLELUJAH.

op moedverloorse vlakte is ons heeltmal broos.....vertrap, verpletetter, deur God verlaat

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum