SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  gedigte  gawes  vers  boom  engel  wees  trappie  koffie  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
moeder van my EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
moeder van my EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
moeder van my EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
moeder van my EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
moeder van my EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
moeder van my EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
moeder van my EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
moeder van my EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
moeder van my EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

moeder van my

Go down  Message [Page 1 of 1]

1moeder van my Empty moeder van my on Tue Dec 20, 2011 8:28 am

As ek vandag jou gister kon terug gee, sal jou more beter wees
Of sal dit net dieselfde ou gedrang van die V8 se motor teen die hange van die berg weergee
Sal die stukkend van jou siel ge-nurse word, en miskien val jy dan in die groep
Van immaculate recovery
Dink jy, jy sal kan opstaan, en aangaan maak asof niks verkeerd verloop het nie
Sal jy die lesse kan onthou en wanneer die rotse weer in jou pad staan
Jy hierdie keer rondom kan loop
Sonder om my daarmee te stenig
Omdat jy jou tone vlenters gestamp het
Betaal ek
Ek gee nie om, vir my bloed betaling nie
Net somtyds wonder ek waar die regverdigheid
Heen verdwyn het
En hoe lank nog
Jy my lewens vog uit my liggaam sal trek
Vir jou mislukte keuses...
Miskien die dag
Wanneer ek niks meer het om te gee nie
Verdor soos n duisend jare oue mummy
Maar dan moeder van my,
Sal dit beteken,
Jy moet iemand anders soek
Om jou sadiseer gewete
Mee te sus
Want ek, sal jou nie meer kan voed
Met my eieregtige lewens vog nie

View user profile

2moeder van my Empty Re: moeder van my on Wed Dec 21, 2011 2:27 am

die is soos die ander kant van die verhaal van my mommy dearest yes my dear sister we do know both sides of the coin between the two of us

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum