SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  trappie  boom  koffie  forgotten  wees  gawes  gedigte  vers  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
My hand is stil, EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
My hand is stil, EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
My hand is stil, EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
My hand is stil, EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
My hand is stil, EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
My hand is stil, EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
My hand is stil, EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
My hand is stil, EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
My hand is stil, EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

My hand is stil,

Go down  Message [Page 1 of 1]

1My hand is stil, Empty My hand is stil, on Mon Dec 19, 2011 7:02 am

My hand is stil,
Ek ken die woorde wat wil uitdrip van my pen na die papier...
Maar dit sukkel.
Dit maal in my kop
Maak my mal
Brand in my binneste
Vreet aan my siel
En ek wil so graag
Die woorde verwyder, nes die kanker van jare terug
Uitsny, weg wens....
Kan ek skree,
Skree tot my stem meegee.
Totdat die rou snikke my oopkloof
En my binneste op die vloer uitgegooi lê
En kyk hoe jy daarop trap
Ek, die ek wat oorbly nadat my pen my siel uitgehuil het,
Sal toegeplak word, versigtig soos n china doll....
Miskien in twee duisend jaar oopgemaak word,
En soos n dwaas weer dof staar na die krake wat nog steeds sigbaar is...
En tog.... as gevolg van jou, lê my hand stil

View user profile

2My hand is stil, Empty Re: My hand is stil, on Mon Dec 19, 2011 7:11 am

weereens besondere goeie werk , elke probeerslag van jou in afrikaans verstom my net meer aangesien ek weet dit is nie eens naastenby jou taal nie!!

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum